Judaskus

Judaskus Iemand Se Beendere Word Gevind Op N Stortingsterrein Skielik Moet Kaptein Kassie Kasselman Nuut Dink Oor Moordsake Van Jare Gelede, En Die Moorde Kom Vinnig Opmekaar Tussendeur Die Aantreklike Nuwe Buurvrou Wat Kassie Aan Die Swymel Het, En Sy Enorme Posse L Meevaller Weens N G N Sterfte, Moet Hy Uitwerk Waarom N Geheimsinnige Witboordjie Bende Van Binne Uitgeroei Word Is Dit Dalk Ni Doodgewone Bende Oorlog Soos Kassie Se Kollegas Glo Nie Wie Kan Die Verraaier In Hul Midde Wees Die Een Met Die Vlymskerp Broodmes Elke Warm Leidraad Lewer N Koue Lyk Op, En Kassie En Rooi Kan Nie Voorbly Nie. Kassie Kasselman is verlief Kyk, daar is baie om oor Judaskus te s die plot is waterdig, die spanning loop hoog, die Boere Mafia moor links en regs, iemand neem wraak met n broodmes, die karakters is so eg en lewendig dat ek swee
Hierdie boek was selfs beter as die vorige twee Iemand se beendere l op n stortingsterrein Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede en die moorde kom vinnig opmekaar Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat toe op die einde geplant is om uit te vind hoe sy ondersoek gaan, en sy enrome posse l meevaller weens nog n sterfte, moet hy utwerk waarom n geheimsinninge witboordjie bende van binne uitgeroei word Is dit alles dalk nie doodgewone bende oorlog soos Kassie se kollegas glo nie Wie kan die verraaier in hule midde wees die een met die vlymskerp broodmes Elke warm leidraar lewer n loue lyk op en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie.Judaskus is n boek wat rondloop Die leser word herwaarts en derwaarts vervoer Nie net tussen plekke soos Bloemfontein, diverse buurte in die Kaapse Skiereiland, Sasolburg en Hermanus nie, maar ook tussen die hedendaagse tydgreep en verskeie invloede uit die verlede wat daarin opklink Ou moorde kom weer ter sprake, en veel ouer ideologie wanneer die Ossewa Brandwag bygehaal word Voeg daarby n verskeidenheid karakters van wie n hele paar skurke is wat skurk genoeg is om n mens onrustig oor jou medemens te maak, en dis n boek wat genot aan liefhebbers van die genre sal verskaf Daar is n goeie balans t