Kodenaam Icarus

Kodenaam Icarus Popular E Book, Kodenaam Icarus Author Henk Breytenbach This Is Very Good And Becomes The Main Topic To Read, The Readers Are Very Takjup And Always Take Inspiration From The Contents Of The Book Kodenaam Icarus , Essay By Henk Breytenbach Is Now On Our Website And You Can Download It By Register What Are You Waiting For Please Read And Make A Refission For You Vic Nel is nie die deursneespeurder van soveel spanningsromans n gekwelde siel met drank en huweliksprobleme wat juis vanwe sy menslikheid lesers se verbeelding aangryp nie Nee, Vic het alreeds daardie grense oorgesteek en hy het eintlik niks meer om te verloor nie Daar is onskuldige bloed aan sy hande en klaarblyklik nie meer veel gevoel in sy hart nie Die storie word relevant vir vandag gemaak deur Vic se verlede voor 1994 wat sekerlik geen mens van vlees en bloed onaangeraak kan laat nie Die karakter Vic die uithaler van ongewenstes voor 1994 moet nou in die Nuwe Suid Afrika n sinvolle lewe probeer aanmekaarsit Dit laat mens onwillekeurig wonder oor soveel blanke Afrikaner mans wat n nuwe rol moes vind na die eerste demokratiese verkiesing Goeie mense wat met die oogklappe van apartheid grootgeword het binne n bestel waar van jou verwag is om bevele uit te voer en onafhanklike denke nie noodwendig aangemoedig is nie Soldate, regeringsamptenare, vele ander gesigloses Dit sou interessant wees om te kon vasstel hoeveel hedendaagse misdaad aan soortgelyke karakters as Vic se stryd om oorlewing gekoppel kan word Natuurlik kan mens maar net spekuleer hieroor Vic verdien met die aanvang van die boek sy brood en botter en drank in die skadudeel van die stad deur as lyfwag vir prostitute op te tree Die uitbeelding
Ek het die boek baie geniet maar daar is net sommige dinge wat nie vir my sin maak nie Waar het jy gesien n voormalige intelligensielid wat die owerhede reeds meer as twee dekades kon ontduik, dink nie daaraan om van sy vingerafdrukke ontslae te raak nadat hy iemand te lyf gegaan het nie Vic Nel is die toonbeeld van die deursnee Afrikanerman in sy middeljare Soos in die geval van die meeste Afrikanermans wat tydens die apartheids bewind in die veiligheidsmagte gedien het en dinge moes doen in opdrag van sy owerhede, worstel Vic met die spoke uit sy verlede wat eenvoudig nie wil verdwyn nie Sy geheime verlede het hom boonop sy vrou en dogter en loopbaan gekos Vic is een van die manne wat voor 1994 in die skadu s en agter die skerms gewerk het om diegene wat vir die regering ongewenstes was te laat verdwyn Die trauma eis sy tol Vic se persoonlike lewe stort inmekaar Daarna is hy nie net n siniese, verlate man nie maar ook n gevaarlike misdadiger met verskeie moorde op sy kerfstok maar hy het nie een van die moorde gepleeg nie hy was eerder die skoonmaker wat ander se gemors moes skoonmaak en opvee Sy sin vir geregtigheid bring hom nie veel in die sak nie Een van die mees gewetenlose hoofde uit die apartheidsera het so min etiek as die man wat nou Meneer die President genoem word en Vic moet vir hom n taak uitvoer Daana, wel, sal Vic ook eintlik ongewens wees.In die groot raaisel van die Held
Lekkerlees spanning