Plasenta

Plasenta Krige Maak Mense Dood In Hom Dra Hy Daardie Donker Ding Wat Doodmaak Vir Hom Moontlik Maak Maak Dit Hom Dan Enigsins Beter As Die Verkragters, Die Moordenaars, Die Kinderontvoerders, Die Drek Waarop Hy Jag Maak Hy Weet Self Nie Want Hy Is Byna Op Daardie Stadium Dat Hy En Sy Slagoffers Filosofies Kan Raak Oor Die Bedryf Van Misdaad En Geregtigheid En Wie Se Beurt Dit Hierdie Keer Is Om Te Sterf Di Keer Is Dit Syne, Daarvan Is Krige Byna Seker Maar Dit Is Ook Die Een Sending Waarvan Hy Nie Sal Afsien Nie, Want Dit Is Bloed Wat Hom Roep, Gedeelde Plasenta Daar Is N Bloedband Tussen Hom En Karen, N Plasenta Wat Gedeelde Gene Dra, Soveel Dieper Heg Om Niemand Meer Oor Te H Nie, Is Die Som Van Alleen Wees Maar As N Halfsuster Wat Jy Nooit Geken Het Nie Miskien Nog Leef, Beteken Dit Nie Jy Het Iemand Oor Nie Venter Is N Afgetrede Ingenieur En Woon In Die Dinokeng Bewaria Buite Pretoria Plasenta Is Sy Vierde Roman In Die Thys Krige Reeks Benewens Sy Vroe R Werke Het Hy Hom Met Sy Jongste Drie Romans Dieper As Die Bloed, Ou Bloed En Waar Boosheid Broei As Een Van Die Voorste Misdaadskrywers In Afrikaans Gevestig. Goeie boek. Na die fantastiese eerste twee boeke in die reeks Dieper as die Bloed, Ou Bloed is dit asof Thys Krige bietjie spoed verloor het Plasenta, die 4de boek in die reeks, kom wel uiteindelik aan die gang oor die laaste 100 of so bladsye, maar tot daar het dit gesukkel om my aandag te hou Thys werk saam met n geheime spioenasieorganisasie om verder wraak te neem op die mense wat Robyn Arendse doodgemaak en sy halfsuster, Karen, ontvoer het Daar is bladsye vol herhalende introspeksie en rondryery in die eerste gedeelte van die boek Daar is geen raaisels meer om uit te werk nie ons weet wie die rolspelers is, waar hulle is Ons weet selfs van vroeg in die boek af presies waar Karen haarself bevind So dis min of meer n paint by numbers storie totdat Thys uiteindelik binne trefafstand van Karen kom en moet begin planne maak om haar terug te kry Dan eers begin dinge werklik interessant raak en derha
Thys Krige is n vigilante so reg uit n Marvell strokiesprent Hy het trauma in sy verlede wat hom vorm en voortstu, hy weet hy maak soms gewetenloos dood, hy kan nie wegdraai en n normale lewe lei nie en juis hierdie dinge sorg vir wroeging en lang wakkerl nagte Waar trek n mens die streep tussen goed en sleg Wat regverdig moord en marteling Is hy hoegenaamd beter as die mense wat sy suster destyds ontvoer het bloot omdat hy edel intensies het Plasenta speel teen n holderstebolder tempo af P
Moet krediet gee aan Peet Venter om so n unieke storielyn uit te dink Afrikaans bly maar die taal van my hart.