Kleur kom nooit alleen nie

Kleur kom nooit alleen nie As Tafelberg Moes Begin Praat, Dan Sou Dit In S N Stem Gewees Het Of In N Ander Raamwerk Hierdie Bundel Is Vir My In Po Sie Die Ekwivalent Van Bach Se Groot Toccata En Fuga, Waar Die Ganse Register Van Die Orrel Oopgetrek Word.Wat Antjie Hier Saamdig, Is Die Intimiteit Van Een Mens Wat Vir N Ander S Ek Het Jou Lief En N Begrip Van Menslikheid So Wyd As Die Heer Se Genade Dit Gaan Om Klip En Aarde En Grond Bowenal Die Grond Van Afrika, W R Ook Al Op Die Vasteland En Die Verskriklike Manier E Waarop Die Mens Met Hierdie Vasteland Leer Saamlewe Het Dit Is Onbeskroomd Oor Wat Hard En Bitter En Gewelddadig Is, Maar Dit Alles Word Geheilig Deur N Mededeelsaamheid En N Erbarming Waarin Juis Die Mensste Van Menswees In Al Sy Wondbaarheid N Weerbaarheid Deurstraal Word Of Dit Gaan Oor Boerekinders In Konsentrasiekampe Aan Die Begin Van Die 20ste Eeu, Of Om Swart Kinders In Townships Aan Die Einde Van Dieselfde Eeu Of Dit Gaan Oor N Griot In Wes Afrika Of Die Spontane Klaaglied Van N Moeder In N Township Uit Alles, Illustreer Di Bundel, Is Po Sie Te Maak Juis K Uit Die Gevormde Po Sie, Soos Blyk Uit Die Intensiewe Gesprekke Wat Hierdie Verse Aanknoop Met Van Wyk Louw, Of Ingrid Jonker, Of Breyten Breytenbach, Of Vele Ander.Dis Een Van Die Min Bundels Waarvan Ek Kan S Dat Ek Na Die Lees Daarvan Werklik Op N Ander Manier Na Die W Reld Kyk Met Meer Deernis, Meer Begrip En Eindeloos Vergiffenis Vir Als Andr Brink Keurverslag Afgedruk As Flapteks

!!> EPUB ✿ Kleur kom nooit alleen nie  ✺ Author Antjie Krog – Rarefishingbooks.co.uk
  • Paperback
  • 104 pages
  • Kleur kom nooit alleen nie
  • Antjie Krog
  • Afrikaans
  • 12 June 2017
  • 9780795701177